📧 KONTAK inligting, preke, lesings en onderwerpe lys (‘categories’) 🔎

Pro Regno = vir die Koninkryk (Hebreërs 12:28)

My naam is Slabbert Le Cornu, gebore in Pietersburg, en het matriek gedoen by Affies in Pretoria. Getroud met Dorothea en ryklik geseën met nege kinders [Joanette (saam met haar man, Gideon Smith en hul kinders, Thea en Trevard), Hannelie, Doret, Mia, Berto, Hilke, Christien, Adriaan en Markus).

Dien as predikant van die Gereformeerde Kerk Carletonville, Suid-Afrika, sedert 2007.

Kontakbesonderhede
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Webblad: http://www.proregno.com

Donasies vir Pro Regno 
Naam: S. Le Cornu
Absa tjekreknr. 01095190673
Takkode: 632005

Baie dankie!

Sien hier meer oor PRB: Pro Regno Boeke

Verskillende onderwerpe: kyk op die regterkant van die webblad hier (of as u op enige artikel ingaan), rol af dan sal u die volgende afdelings sien: ‘Links and blogs’, ‘recent comments’, en daarna ‘categories’ = verskillende onderwerpe waar artikels gevind kan word. 

Preke en lesings:

gkc preekstoel

1. Pro Regno preke 

2. Nuutste preke by GK Carletonville hier beskikbaar: You Tube kanaal 

3. Hier is ‘n paar preke by sermonaudio

4. Daar is ‘n paar preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal

5. Hier is ook opnames van ‘n paar van my preke (vir preke van ander predikers, sien ander preke). As u die preke wil aflaai: regs kliek op teksgedeelte en dan ‘save (link) as’:

Genesis 13


Deuteronomium 6:1-9 


1 Kronieke 21:13


Psalm 126


Matteus 7:21


Lukas 2:37,38


Romeine 11:36 


1 Korinthiërs 1:17-31


1 Korinthiërs 11:1-16


Kolossense 3:17 


1 Timoteus 6:12


Titus 2:1,10


Jakobus 1:1 

(Errata: by 05:30 verwys ek na Mark.3:6, dit moet 6:3 wees)


Jakobus 1:1b-4 


Jakobus 1:5-11  


HK Sondag 19 (Efesiërs 1)

11 thoughts on “📧 KONTAK inligting, preke, lesings en onderwerpe lys (‘categories’) 🔎

Add yours

  1. Seën vir 2012 in diens van die Here! Mag die Waarheid ingang vind in baie harte. Besoek gerus ook my Blog by http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/ en lees o.a oor MAJA KALENDER OF GOD SE KALENDER? – die troos van Psalm 31:16
    REDDING VAN REBELLE – GENADEBELEWENISSE TYDENS DIE BOERE OORLOG en vele meer!

    Groete in Christus
    Johannes de Koning

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑